Welkom in Annelien se wêreld van kos
Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.
Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.
Leer, bak en kook met vertroue
Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.
Voedselkennis wat op groter skaal werk
Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.
Loer deur ons resepte
Lede-resep
Rooibosbessie-Roomkaas Beet voorgereggse asyn reduksie
Gepubliseer
’n Voorgereg wat eenvoudig lyk, maar jou gaste behoorlik gaan beïndruk! Jong beet, romerige roomkaas, soet-suur rooibosbessies, bros neute en ’n geurige balsamiese reduksie met ’n skeut whisky…
Lede-resep
Bienenstich / Beesting cake
Gepubliseer
Niemand is seker wat die oorsprong van die Bienenstich is nie maar, by oorlewering is daar twee stories. Nommer een was dit ‘n bakker wat besig was om…
Lede-resep
Wat sê die reg oor egte Botter!
Gepubliseer
Hierdie is vir my seker een van die belangrikste punte in Suid-Afrika wat soms oor die hoof gesien word van weë die onkunde van die publiek, of so…
Lede-resep
Kersie en Jenever konfyt
Gepubliseer
Wanneer die kersies begin verskyn, weet ek die Kersseisoen is om die draai! Hierdie pragtige kersiekonfyt is ’n moet vir die Feestyd – perfek vir tert- en koekievulsels,…
Lede-resep
Natuurlik gegeurde water: detox, immuniteit, veroudering, energie
Gepubliseer
Gegeurde water het ‘n baie interessante onderwerp geword toe ek begin navorsing doen oor die tema vir Gladde Jantjies/Smoothies. Die smoothies het my terug geneem na die oorsprong…gegeurde…
Lede-resep
Gnocchi
Gepubliseer
Sagte, veerligte aartappel-gnocchi wat binne minute gaar is en met byna enige sous die ster van die bord word. Van ’n eenvoudige pesto tot ’n ryk bolognaise of…
Lede-resep
Knoffelbrood Twist
Gepubliseer
Hierdie is die soort broodjie wat jy een keer maak en daarna sommer gereeld sal wil maak! Sagte, geurige roosterkoekdeeg word in klein knope gevorm, saam gebak en…
Lede-resep
Dukkah
Gepubliseer
Dukkah was vir my liefde met die eerste happie! Ek het aanvanklik gedink dit is bloot ’n besonder lekker sout, totdat ’n Indiese vriendin my mooi reggehelp het:…
Lede-resep
Bevriesing van Groente
Gepubliseer
Navrae het my genoop om ‘n artikel te doen oor die verwerking en bewaring van oormaat groente en vrugte op ‘n gesonde manier. Die tegnieke wat bespreek word…
Lede-resep
Rosyntjie brood
Gepubliseer
Die geure van my ma se varsgebakte brood kom elke keer terug wanneer ek hierdie brood bak. Dit is asof die aroma’s onsigbare vingers kry en my kinders…
Lede-resep
Brosbrood koekies
Gepubliseer
’n Botterkoekie soos min! Hierdie is die soort koekie wat eenvoudig lyk, maar waar die klein besonderhede die verskil maak. Met sagte botter, ’n ligte krummel en daardie…
Lede-resep
Rys varieteite: gebruike, gaarmaak tegnieke, berging
Gepubliseer
Rys klink na een van die eenvoudigste dinge om te kook, maar sodra mens begin kyk na die verskillende ryssoorte, ontdek jy gou dat elke korrel sy eie…