Bevriesing van Groente
Navrae het my genoop om ‘n artikel te doen oor die verwerking en bewaring van oormaat groente en vrugte op ‘n gesonde manier. Die tegnieke wat bespreek word is geskoei op die riglyne van Food Bev SETA se spesefieke uitkomste om kritieke kontrole punte te bereik sodoende voedsel veiligheid in jou huis te verseker. Dit klink na ‘n groot klomp woorde maar eintlik nie so moeilik nie. Kom ons begin by die begin.
Prep Tyd - n.v.t. mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - n.v.t. mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - geen portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.