Welkom in Annelien se wêreld van kos
Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.
Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.
Leer, bak en kook met vertroue
Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.
Voedselkennis wat op groter skaal werk
Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.
Loer deur ons resepte
Lede-resep
Smoothies / Gladde Jantjies wat jy moet weet…
Gepubliseer
Smoothies…Gladde Jantjies, soos in die HAT vervat, word gemaak van ‘n kombinasie van vars groente en vrugte asook grane en sade om dit verder te verryk. Tydens my…
Lede-resep
Fyn Druiwe konfyt
Gepubliseer
Druiwekonfyt is een van daardie heerlike tuiskonfyte wat vinnig en maklik op die stoof gemaak word. Kies jou druiwe mooi, en selfs die lastige pitte het ’n eenvoudige…
Lede-resep
Hashbrowns / Aartappel koekies
Gepubliseer
Krakerig aan die buitekant, sag en geurig aan die binnekant – hierdie aartappelkoekies is die perfekte manier om gekookte aartappels ’n tweede lewe te gee. Maak sommer ’n…
Gratis
Aartappels, watter kultivar om te gebruik in jou huis?
Gepubliseer
Staan jy ook gereeld soos ek voor die rak met sakke aartappels en wonder watter een om te koop? Want dit is nie asof jy deur net na…
Lede-resep
Amaretti koekies
Gepubliseer
My eerste kennismaking met amandelgeursel was allesbehalwe liefde met die eerste proe… totdat ’n vriendin my met ’n botteltjie Amaretti-koekies van oorsee om die bos gelei het. Een…
Lede-resep
Perske snipper konfyt
Gepubliseer
Die mooiste perskekonfyt begin by die regte perske – vars, ferm en pas ryp geel taaipitperskes. Hierdie is ’n helder, goue konfyt met pragtige vrugtestukke en ’n stroop…
Lede-resep
Krakerige Roomys dip
Gepubliseer
’n Krakerige Sjokoladesous wat selfs die kinders self kan maak! Hierdie vinnige sous word in die mikrogolfoond berei en is heerlik oor roomys, nagereg, pannekoek of sommer net…
Lede-resep
Fruit mince pies met ‘n sagte degie.
Gepubliseer
Een van my en my moederlief se gunsteling fyngebak-happies was hierdie heerlike vrugtekoektertjies. Met ’n botterige kaneel-en-amandelkors, ’n geurige vrugtevulsel en ’n sagte karamel-doppie bo-op, is hierdie klein…
Lede-resep
Pekan en Sjokolade soentjies
Gepubliseer
Hierdie klein koekies is die perfekte soet happie vir ’n koppie koffie! Bros pekanneute, botterige koekiedeeg en ’n lagie sjokolade kom bymekaar in hierdie klassieke klein “soentjies”. Die…
Lede-resep
Venisiese brosbrood tee koekies
Gepubliseer
Fluweelsag, delikaat en een van daardie koekies wat sommer in jou mond wegsmelt. Die koekie self is nie oormatig soet nie, maar wanneer twee koekies met ’n ryk,…
Lede-resep
Mango Atjar
Gepubliseer
Een van my gunstelinge is 'n goeie mango-achaar op ’n dik skyf varsgebakte brood is vir my een van die lekkerste somerhappies! Die skerp suur mango, geurige speserye…
Lede-resep
Gestolde Mosterd ring
Gepubliseer
Een van daardie resepte wat my sommer dadelik terugvat na my ma se kombuis en die feestyd van jare gelede. Hierdie romerige mosterdsousvorm is ’n klassieke bygereg wat…