Gestolde Mosterd ring
Hierdie resep het vir jare saam met my ma se handgeskrewe resepteboeke gekom en is net gedurende die Feestyd gemaak. Ek onthou nog haar oranje en geel Tupperware-vorms waarin die sousvorm gemaak is – en natuurlik moes elke deksel perfek by sy regte vorm pas! Die resep werk met ’n dubbelkoker om die eiermengsel stadig te verdik sonder dat dit skif. Gelatien gee die sousvorm genoeg struktuur om mooi te stol, terwyl styfgeklopte room die mengsel sy sagte, romerige tekstuur gee.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.