Fyn Druiwe konfyt
Druiwekonfyt is vinnig en maklik om te kook en met Hanepoot of Sultana-druiwe kry jy ’n besonder geurige eindproduk. Selfs minder soet druiwe soos Pinotage kan gebruik word. Die resep verduidelik ook hoe om Glippertjie-konfyt te maak, waar die doppe saam met die konfyt gekook word om hul geur te behou.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 x 375 ml bottels portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.