Venisiese brosbrood tee koekies
Hierdie koekies is lig en bros met ’n heerlike smelt-in-die-mond tekstuur. Die koffieversiersel bring net die regte hoeveelheid soetheid en gee die koekies ’n besonderse geur. Die resep kan maklik verdubbel word wanneer daar ’n groot klomp koekies vir ’n spesiale geleentheid benodig word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 15 mins
Totale Tyd - 35 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 40 halwes en 20 hele koekies op mekaar geplak portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.