Fruit mince pies met ‘n sagte degie.

Hierdie is beslis nie jou gewone vrugtekoektertjie nie! Die kors word met fyn amandels en kaneel berei en moet yskoud gehou word sodat dit bros en delikaat bak. Die vrugtevulsel kan volgens jou smaak aangepas word, terwyl die sagte beslag wat bo-oor gegiet word tydens die bak ’n mooi, goudbruin doppie vorm. Die tertjies vries ook uitstekend en is dus ideaal om vooruit te berei vir spesiale geleenthede.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 190°C

Porsies - 36 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions