Pekan en Sjokolade soentjies

’n Eenvoudige koekie met ’n bietjie ekstra karakter! Die kombinasie van pekanneute en sjokolade maak hierdie koekies besonder lekker, terwyl die klein bolletjies hul vorm behou en nie plat bak nie. Doop dit in sjokolade en pekanneute vir ’n mooi afwerking, of plak twee koekies aan mekaar vas vir die klassieke “Ladies Kisses”-voorkoms.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 30 koekies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions