Smoothies / Gladde Jantjies wat jy moet weet…

Smoothies…Gladde Jantjies, soos in die HAT vervat, word gemaak van ‘n kombinasie van vars groente en vrugte asook grane en sade om dit verder te verryk. Tydens my navorsing vir hierdie artikel het ek besef dit is belangrik om aan te dui watter nutrient in elke bestanddeel is, sodoende goeie kombinasies saam te stel. Hoekom smoothies? Is dit net weer ‘n gier of is daar regtig waarde aan hierdie sogenaamde nuutjie? Indien jy in die bevoorregte posisie is om self smoothies tuis te kan maak vanaf di

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2-4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions