Mango Atjar

Vir hierdie achaar het jy harde, groen mango’s nodig – hoe harder, hoe beter. Die mango’s moet met sorg gesny word, want sulke jong vrugte is ongelooflik ferm. Gebruik ’n baie skerp, groot mes en plaas die mango op ’n kombuislappie sodat dit nie gly nie. Ek gebruik sommer ’n spesiale guillotine wanneer ek groot hoeveelhede kwepers of mango’s moet sny. Kies die weergawe waarvan jy die beste hou en laat die achaar eers goed ontwikkel voordat jy dit geniet.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 x 375 ml botteltjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions