Welkom in Annelien se wêreld van kos
Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.
Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.
Leer, bak en kook met vertroue
Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.
Voedselkennis wat op groter skaal werk
Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.
Loer deur ons resepte
Lede-resep
Vakansie peusel-happies!
Gepubliseer
Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. Wat maak mens met die kinders wat alewig…
Lede-resep
Sjokolade ganache room tertjies
Gepubliseer
Hierdie klein sjokoladetertjies is die perfekte kombinasie van ‘n bros, krakerige neute-laag en ‘n fluweelsagte sjokoladekern wat letterlik soos ‘n vla in die mond smelt. Ek hou veral…
Lede-resep
Viskoekies
Gepubliseer
Hierdie viskoekies is een van daardie resepte wat ek graag in groot hoeveelhede maak en in die vrieskas bêre. Hulle is veelsydig, maklik om vooraf te berei en…
Lede-resep
Spaghetti Bolognaise
Gepubliseer
Hierdie is daardie soort gesinskos wat jou vrieskas sommer ’n bietjie meer georganiseerd laat voel! Sagte, geurige frikkadelletjies wat in ’n ryk tamatiesous gaar word en dan saam…
Lede-resep
Roerbraai Groente gereg
Gepubliseer
’n Kleurvolle pan vol vars groente met ’n heerlike kraak, afgerond met ’n soet-suur balsamiese sousie. Hierdie vinnige roerbraai is eenvoudig genoeg vir elke dag, maar smaak besonders…
Lede-resep
Sjokolade en Piesang karringmelk koek
Gepubliseer
’n Koek met ’n storie, ’n bietjie geskiedenis en ’n hele klomp nostalgie! Hierdie sagte, klam koek het sy oorsprong in ’n ou familieresep wat van geslag tot…
Lede-resep
Volkoring pampoensaad brood
Gepubliseer
Hierdie brood is vir my gesin een van heerlike geure en smake omdat ek dit oor ‘n periode van 2 dae maak. Die Biga (sponsagtige gismengsel) wat die…
Lede-resep
Neute mengelmoes vir Breinkos
Gepubliseer
Hierdie maklike neute-en-vrugtemengsel is ’n voedsame snoephappie vir kosblikke, werk of langpad. Dit word vooraf in grootmaat gemeng, vries uitstekend en maak weeklikse kosblikbeplanning sommer baie makliker.
Lede-resep
Parmesaan en Gerookte paprika aartappeltjies
Gepubliseer
Hierdie bros baba-aartappels met gerookte paprika en Parmesaankaas is vinnig, geurig en geskik vir enige seisoen. Die mikrogolf-en-oondmetode sorg vir sagte aartappels aan die binnekant en ’n heerlik…
Lede-resep
Kondensmelk: Maak jou eie
Gepubliseer
Maak jou eie romerige kondensmelk met gewone bestanddele en kies tussen die stoof- of mikrogolfmetode. Dit is ’n praktiese resep vir die plaas, kleinhoewe of enige kombuis waar…
Lede-resep
Kook met Kruie en Speserye praktiese gids
Gepubliseer
Ontdek die wonderwêreld van kruie en speserye—van rooster, braai en geurinfusie tot die korrekte berging en gebruik daarvan. Hierdie omvattende gids help jou om geur beter te verstaan…
Lede-resep
Karamel Sjokolade Flan
Gepubliseer
Hierdie nostalgiese sjokoladeflan word met koffiestroop bevogtig en met romerige karamel en gestabiliseerde Amarula-room gevul. Voeg piesangskyfies by vir ’n heerlike Banoffee-geïnspireerde variasie wat herinneringe én borde vinnig…