Parmesaan en Gerookte paprika aartappeltjies
Maak die lekkerste bros baba-aartappels met gerookte paprika, groentesout, olyfolie en Parmesaankaas. Die aartappels word eers vinnig in die mikrogolfoond gaargemaak en daarna in ’n warm oond gerooster. Bedien dit as ’n maklike bygereg saam met basiliekruidpesto of Ouma Hantie se knoffelroomsous.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.