Neute mengelmoes vir Breinkos

’n Kleurvolle kosblikmengsel van kasjoeneute, pekanneute, amandels, Brasiliaanse neute, makadamianeute, gedroogde piesangskyfies en bosbessies. Die kombinasie bevat proteïene, gesonde vette en waardevolle voedingstowwe, maar moet weens die hoë energie-inhoud steeds met matigheid geniet word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 80–100 porsies van 40–50 g elk portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions