Roerbraai Groente gereg

Hierdie is die soort groentegereg wat ek graag maak wanneer daar ’n hele klomp vars groente in die yskas is. Die groente word vinnig in ’n warm pan geroerbraai sodat dit al dente bly – bros en ferm, maar steeds gaar. Die balsamiese reduksie, heuning en vars knoffel gee die sousie ’n heerlike balans tussen soet, suur en sout. Maak die sous sommer vooraf in ’n groter hoeveelheid en bêre dit in die yskas vir ’n vinnige ete.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions