Kondensmelk: Maak jou eie
Hierdie maklike tuisgemaakte kondensmelk word met volroommelk, suiker, botter, sout en ’n klein bietjie koeksoda berei. Die resep sluit ’n tradisionele stoofmetode én ’n vinniger mikrogolfmetode in. Met ’n bietjie verdere kook kan die kondensmelk ook in ’n heerlike, goudkleurige karamel omskep word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 750 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.