Sjokolade en Piesang karringmelk koek

Hierdie is een van daardie resepte wat jou herinner waarom ou handgeskrewe resepteboeke so kosbaar is. Die resep het deur die jare ’n paar veranderinge ondergaan, maar die heerlike sagte krummel het gebly. Ek het dit weer ontdek toe ek ’n goeie rooi fluweelkoek gesoek het en was verstom oor hoe goed hierdie ou resep daarvoor werk. Met my gewone roomkaasversiering bo-op het dit ’n nuwe gunsteling geword. Die koek vries ook besonder goed en die beslag kan maklik aangepas word vir verskillende geure.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 12 snye portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions