Sjokolade ganache room tertjies
Die geheim van hierdie tertjies lê in die lae temperatuur waarteen dit gebak word. Moenie skrik as die middel na 20 minute nog effens nat lyk nie; sodra die tertjies afkoel, stol die sjokolademengsel tot ‘n sagte, fluweelagtige kern. Gebruik goeie gehalte donker sjokolade en lees altyd die etiket indien jy dit glutenvry wil maak, want nie alle bakkersjokolade is noodwendig glutenvry nie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 150°C
Porsies - 24 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.