Spaghetti Bolognaise

Ek hou van resepte wat vooruit gewerk kan word en hierdie een is presies so ’n wenner. Die frikkadelletjies word klein en sag gevorm en direk in die tamatiesous geplaas. Sodra die sous afgekoel het, kan die hele gereg gevries word en later in die oond, mikrogolfoond of op die stoof gaar gemaak word.

Die tamatiesous kry sy lekker diepte van stadig gebraaide uie, vars tamaties, knoffel en ’n paar eenvoudige speserye. Bedien dit met spaghetti vir ’n maklike weeksaandete, of maak die frikkadelletjies kleiner vir ’n heerlike happie op ’n kuierbord.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions