Vakansie peusel-happies!
Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. Wat maak mens met die kinders wat alewig knaag siekte kry? My vrieskas, yskas en blikke word gevul sodat hulle net kan uithaal en geniet. Ek het deur die Boerekos met 'n Twist kookboek geblaai en ook deur die webtuiste gewerk en vir jul paar idees bymekaar gemaak om die lewe effe makliker te maak. Ek is 'n werkende mamma en moet lank vooruit beplan vir tye wat ek nie tuis is en die Filistyne self moet sorg. Hierdie artikel sal elke maand hersien word en kom loer maar gereeld in om te sien wat alles bygevoeg is.
Prep Tyd - n.v.t. mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - n.v.t. mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Nie van toepassing portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.