Viskoekies
Die geheim van lekker sagte viskoekies lê eintlik by twee dinge: moenie die vis droog kook nie en moenie die aartappels met botter en melk voorberei nie. Ek posjeer die vis graag in melk sodat dit sappig bly en gebruik die aartappels eenvoudig gaar en fyn gedruk. Daarna word die koekies gevorm, gevries en eers wanneer hulle hard is, gepaneer. Hierdie metode gee jou mooi stewige viskoekies wat nie maklik uitmekaar val tydens gaarmaak nie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 30 mins
Totale Tyd - 50 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.