Krakerige Roomys dip
Met net twee bestanddele en ’n paar minute se werk het jy ’n heerlike, gladde sjokoladesous wat tot drie maande in die koskas gehou kan word. Gebruik jou gunsteling smelt- of bakkersjokolade en verander die geur elke keer. Wit sjokolade kan selfs met koek-kleursel gekleur word vir prettige nageregte en kinderpartytjies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.