Perske snipper konfyt
Hierdie perskekonfyt is ’n klassieke bêre-resep waar ’n paar eenvoudige beginsels die verskil tussen ’n troebel, pap konfyt en pragtige heel perskestukke maak. Gebruik vars geel taaipitperskes, gee die suiker kans om stadig op te los en kook die konfyt totdat die regte hoeveelheid vog verdamp het. Met ’n koue-pieringtoets of suikertermometer weet jy presies wanneer die konfyt gereed is om gebottel te word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 10 x 375 ml botteltjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.