Hashbrowns / Aartappel koekies
Die geheim van goeie aartappelkoekies lê in die aartappel wat jy gebruik én hoe jy dit voorberei. Deur die aartappels net gedeeltelik gaar te kook en dit oornag te laat afkoel, kry jy ’n aartappelmengsel wat mooi bind en sy vorm behou. Die koekies vries uitstekend en kan direk vanuit die vrieskas in die oond of vlakvet gaargemaak word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.