Kersie en Jenever konfyt

Die geheim van mooi kersiekonfyt begin by goeie vrugte. Kies kersies wat vars, ferm en mooi uitgeswel is – verlepte of verrimpelde bessies hoort nie in hierdie pot nie. Die kersies word vooraf in koeksodawater geweek, afgespoel en daarna ontpit. Die resep werk op ’n eenvoudige verhouding van kersies, suiker en water, met ’n klein bietjie pektien en suur vir die perfekte set. Die gin word heel aan die einde bygevoeg sodat die geur behoue bly. Gee die konfyt daarna ’n paar dae kans om behoorlik te ontwikkel voordat jy dit begin geniet.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - enige hoeveelheid van keuse portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions