Knoffelbrood Twist

Verdubbel jou gunsteling roosterkoekresep en verander dit in hierdie indrukwekkende knoffelbroodjies. Die geheim lê in die knope wat van die deeg gevorm word, terwyl die warm room-en-knoffelsous wat ná die baktyd oor die broodjies gegiet word, alles bymekaar bring. Bedien dit lou en kyk hoe vinnig die broodjies verdwyn!

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 groot bolletjies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions