Rooibosbessie-Roomkaas Beet voorgereggse asyn reduksie

Hierdie is een van daardie resepte waar die sousie die hele gereg bymekaarbring. Die jong beet word eers in suurlemoenwater afgespoel om dit langer vars in die yskas te hou. Die roomkaas word met geweekte rooibosbessies en fyngekapte pistasiëneute gemeng, tot ’n stewige rol gevorm en in skywe gesny. Bedien dit met die beet, ’n goeie sprinkel Dukkah en ’n lepeltjie van die ryk balsamiese reduksie. Die reduksie maak ook ’n besondere geskenk vir ’n gasheer of gasvrou.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 12 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions