Dukkah
Van Labneh en vars beet tot brood wat in olyfolie en balsamiese asyn gedoop word – daar is min dinge waaroor Dukkah nie gestrooi kan word nie. Die geheim lê in die afsonderlike rooster van die bestanddele, want elke saad en neut het sy eie brandpunt. Maak ’n botteltjie hiervan en jy sal telkens nuwe gebruike daarvoor ontdek.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 300 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.