Gnocchi

Die geheim van goeie gnocchi lê nie in ingewikkelde tegnieke nie, maar in hoe jy die aartappel voorberei. Kook die aartappels in hul jassies, verwerk dit terwyl dit nog warm is en werk die deeg so min as moontlik. Só kry jy sagte, ligte gnocchi wat hul vorm behou en binne ongeveer twee minute gaar is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions