Brosbrood koekies
Die geheim van hierdie koekie begin by die temperatuur van jou bestanddele en eindig by hoe goed jy die botter en suiker verroom. Botter is my eerste keuse vir die ryk geur wat dit aan die koekie gee, maar ’n goeie bakkersmargarien met 80% vetinhoud werk ook uitstekend. Die deeg is maklik om mee te werk, heerlik om te vorm en kan selfs as ’n klein bakkertjie se “speeldeeg” gebruik word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 190°C
Porsies - 30 koekies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.