Wat sê die reg oor egte Botter!

Hierdie is vir my seker een van die belangrikste punte in Suid-Afrika wat soms oor die hoof gesien word van weë die onkunde van die publiek, of so dink die produsente. Wat sê die reg oor die term Botter wat op 'n pakkie gelys word? Suiwer botter word gemaak van room wat gekarring word totdat die wei skei en die vet dele aan mekaar vasklou en een massa vorm. Daarna word die botter gewas om die ekstra wei uit te kry, gesout en dan gepars in 'n vorm. Die wet sê daar mag GEEN byvoegings gemaak word

Prep Tyd - n.v.t. mins

Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins

Totale Tyd - n.v.t. mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Nie van toepassing portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions