Natuurlik gegeurde water: detox, immuniteit, veroudering, energie
Gegeurde water het ‘n baie interessante onderwerp geword toe ek begin navorsing doen oor die tema vir Gladde Jantjies/Smoothies. Die smoothies het my terug geneem na die oorsprong…gegeurde water of soos dit beter beskryf word in die Engelse taal: Infused water. Infusies van water bestaan al vir miljoene jare en die gebruik is dus nie uniek of ‘n nuwer wetse gier nie. Die doel van hierdie water is om die liggaam skoon te maak van vrye radikale en karsinogenes wat in die liggaam kan opbou. Help me
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - enige hoeveelheid van keuse portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.