Lede-resep
Soet-suur eier slaaisous
Gepubliseer
My moederlief se heerlike sous is een van daardie resepte wat jy graag in die yskas wil hê. Dit is romerig, effens mosterdagtig en kry ’n heerlike vars…
Lede-resep
Sjokolade Karamel koek
Gepubliseer
Verleiding op sy beste! Hierdie is die soort koek wat ek regtig net vir verjaardae maak – anders rol mens later sommer die bult af! My oudste, Peet,…
Lede-resep
Lemoen rolletjies
Gepubliseer
Marmelade-rolletjies is klein juwele vir ’n fyn teetafel – pragtig om te sien en heerlik sitrusgeurig. Dit is beslis ’n tydsame resep, maar die eindresultaat maak die ekstra…
Lede-resep
Hand versorging: Skuursel en room
Gepubliseer
Ek kan nog so goed onthou hoe my pa ons as kinders se knieë en elmboë met hierdie mengsel van my ma ingevryf het. Dit het partykeer soos…
Lede-resep
Hoender pasta slaai
Gepubliseer
Soms het ’n mens net nie ná werk tyd vir ’n ellelange gesukkel met kosmaak nie. Vir my is pasta dan altyd ’n veilige toevlug – veral wanneer…
Lede-resep
Toffie Appels
Gepubliseer
Hierdie blink, harde suikerappels is pure kinderherinneringe! Met hul pragtige gekleurde suikeromhulsel is hulle perfek vir partytjies, markdae en spesiale geleenthede. Die geheim lê egter in die klein…
Lede-resep
Songedroogde Tamatie marmelade smeer
Gepubliseer
Wat maak ’n mens met oorskiet tamaties wanneer die tuin besluit om sommer oorvloedig te wees? Droog hulle! Hierdie metode gee jou nie net heerlike, gekaramelliseerde gedroogde tamaties…
Lede-resep
Krummel pap / Putu pap
Gepubliseer
Daar ontstaan altyd ’n bakleiery oor wie die pap pot gaan leeg eet! Daardie bietjie aanbrandsel wat onder in die kastrol vorm, is mos ’n lekkerny op sy…
Lede-resep
Toffie karamel lekkers
Gepubliseer
Romerig, dromerig en sommer net lekkerder as lekker. Karamel lekkers! Dit neem bietjie geduld maar die beloning is groot. Outydse praktyke met herinneringe wat ʼn fyn glimlag om…
Lede-resep
Spinasie geregte
Gepubliseer
Spinasie is een van daardie wonderlike veelsydige groentes wat altyd ’n plek in my vrieskas het. Met ’n bietjie kennis kan jy vars spinasie vinnig verwerk, in porsies…
Lede-resep
Dadelbrood met ‘n Twist
Gepubliseer
My dood is ’n heerlike dadelbroodjie, maar die ware kinkel lê in die speserymengsel wat ek self maak. Ek het my moeder se Speculaas-kruieresep geneem en dit deel…
Lede-resep
Ingelegde Pynappel
Gepubliseer
Ingemaakte pynappel is een van die vinnigste en maklikste maniere om ’n groot pynappeloes te verwerk. Koop pynappel wanneer dit op spesiale aanbieding is, verwerk dit en jy…