Suurlemoen botter
’n Fluweelsagte suurlemoenbottersous wat met net gesmelte botter en vars suurlemoensap gemaak word. Die geheim lê nie in ingewikkelde bestanddele nie, maar in die manier waarop die twee bestanddele weer tot een egalige mengsel gebring word. Geur dit met vars kruie, knoffel of parmesaan vir ’n nuwe variasie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500 g portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.