Melk Alternatiewe: Maak jou eie!

Tuisgemaakte melk-alternatiewe is eenvoudig om te maak en ’n handige alternatief wanneer jy self wil beheer wat in jou produk gaan. Leer hoe om die mengsel behoorlik te dreineer, hoe om dit vir langer te bêre en waarom dit belangrik is om jou melk plat te vries.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - enige hoeveelheid van keuse portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions