Lede-resep
Bacon / Spek maak jou eie!
Gepubliseer
Daar is min dinge wat so lekker is soos die geur van tuisgemaakte spek wat stadig gebraai word. Van die pekel tot die rook en uiteindelik die eerste…
Lede-resep
Lagies soet brood / Pull apart sweet bread
Gepubliseer
Een deeg, eindelose moontlikhede! Hierdie pragtige lae-brood is die perfekte kamp- en vakansiebederf, want jy kan dit soet óf sout maak en met feitlik enige vulsel speel. Sodra…
Lede-resep
Hummus
Gepubliseer
’n Romerige, geurige smeer wat veel meer kan doen as net op brood sit! Hierdie hummus is ’n heerlike alternatief vir botter en margarien, en vorm terselfdertyd ’n…
Lede-resep
Geroosterde pampoensade
Gepubliseer
Wat maak ’n mens met al daardie pampoensade wat gewoonlik sommer weggegooi word? Moenie dit weggooi nie! Pampoensade kan met ’n eenvoudige proses gewas, gekook, gerooster en gegeur…
Lede-resep
Spyskaart Beplanning
Gepubliseer
Maak weeksaande makliker met slim gesins-spyskaartbeplanning! Met ’n paar eenvoudige idees kan jy vooruit dink, kos beter benut en steeds vir jou gesin lekker, tuisgemaakte maaltye op die…
Lede-resep
Flaky pastry / Blaar deeg
Gepubliseer
Die vinnige pad na heerlike, bros, skilferige deeg! Blaardeeg gee jou baie van die eienskappe van tradisionele skilferdeeg, maar sonder al die tydrowende werk. Die geheim lê egter…
Lede-resep
Rabarber en sitrus konfyt (rhubarb)
Gepubliseer
’n Heerlike, geurige konfyt waarin die pikante suurheid van rabarber, die warmte van vars en gekristalliseerde gemmer en die helder geur van sitrus perfek bymekaar kom. Skep dit…
Lede-resep
Piesang Gluten- en laktose vrye roomys
Gepubliseer
Wanneer mens haastig is, gebeur daar soms die beste dinge in die kombuis! Hierdie piesangroomys het uit ’n bevrore yskas en ’n klomp piesangs ontstaan en het later…
Lede-resep
Geroosterde groente met balsamiese kruie sous
Gepubliseer
As jy die woorde balsamiese asyn noem, gaan daar liggies vir my op! Ek is dol oor balsamiese asyn, veral wanneer dit van goeie gehalte is. Hierdie ryk,…
Lede-resep
Biltong sirloin
Gepubliseer
Pekeling van vleis is ‘n oer oue tradisie en geen nuutjie vir ons Suid-Afrikaners. Ons is die land van melk en heuning met vleis in oorvloed van welke…
Lede-resep
Suurlemoensap preservering
Gepubliseer
Suurlemoene is kosbaar, veral wanneer die bome oorlaai is met vrugte! Met hierdie metode kan jy jou eie vars suurlemoensap vir die hele seisoen bêre sonder om dit…
Lede-resep
Braaivleis sout
Gepubliseer
‘n Goeie in-vryf sout is een van daardie eenvoudige kombuisgeheime wat enige stuk vleis kan omskep in iets besonders. Hierdie mengsel is vinnig om aan te maak en…