Suurlemoen en Vinkel sout

Suurlemoenskil word stadig gedroog totdat al die vog verdwyn het en die skil intens geurig is. Wanneer dit saam met geroosterde vinkel en salie gemaal en met growwe sout gemeng word, kry jy ’n geurige vryf- en sprinkel­sout wat heerlik saam met bees, vark en vis is. Gebruik dit ook oor slaaie, ongegeurde jogurt of meng dit met olyfolie vir ’n heerlike vleisvryf.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions