Hoender Biryani

Die oorsprong van biryani lê in Persië en die gereg word tradisioneel met vleis en/of groente berei. Hierdie hoenderbiryani kombineer gegeurde hoender met halfgaar basmati-rys wat lae vir lae opgebou en dan in die oond klaargemaak word. Bedien dit saam met ’n geurige dahl of lensies en geniet die wonderlike kombinasie van speserye, sagte vleis en saffraanrys.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions