Eetbare koekie deeg speel klei

Maak jou eie eetbare speelklei met ’n paar eenvoudige bestanddele uit die koskas. Die deeg is maklik om te knie, vorm en versier, en kan later in klein koekies gebak word. ’n Heerlike resep waar speel en bak sommer hand aan hand gaan.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 500 g deeg portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions