Lede-resep
Pekan macaroons
Gepubliseer
Hierdie heerlike klapperlose macaroon is bros aan die buitekant, sag en neuterig aan die binnekant en boonop glutenvry. Die resep kan met pekan- of amandelmeel gemaak word en…
Lede-resep
Hoender Biryani
Gepubliseer
Biryani is een van daardie geregte waar elke laag ’n nuwe geur bring. Geurige basmati-rys, sagte hoender, speserye, saffraan en ’n skeut room word saam gebak totdat die…
Lede-resep
Kruisement jellie
Gepubliseer
Mentjellie – daardie helder, geurige jellie wat ’n skaapboud sommer ekstra spesiaal maak. Maklik om te kook, mooi om te bottel en ’n wonderlike tuisgemaakte geskenk uit die…
Lede-resep
Eetbare koekie deeg speel klei
Gepubliseer
’n Speelklei wat nie net ure se kreatiewe pret verskaf nie, maar ook gebak en geëet kan word! Hierdie sagte, vormbare deeg is ideaal vir klein handjies en…
Lede-resep
Suurlemoen botter
Gepubliseer
Twee bestanddele, een verhouding van 1:1 en ’n sous wat byna enigiets lekkerder maak! Hierdie suurlemoenbotter is ’n staatmaker in die Pienaar-kombuis – heerlik saam met vis, groente,…
Lede-resep
Melk Alternatiewe: Maak jou eie!
Gepubliseer
Maak jou eie melk-alternatiewe soos amandel-, hawer- en rysmelk vars in jou eie kombuis. Met ’n paar eenvoudige stappe kan jy ’n gladde, vars produk maak en dit…
Lede-resep
Butter Chicken (Makhani murgh)
Gepubliseer
’n Ryk, geurige en bottersagte hoendergereg waarin botter, tamatie, jogurt en ’n warm mengsel van Indiese speserye saamkom. Hierdie is my eie weergawe van die geliefde botterhoender, geïnspireer…
Lede-resep
Hoender pastei rol
Gepubliseer
Hierdie hoenderpasteivulsel is die geheim vir handpasteitjies wat sappig, geurig en heerlik sag bly. Die hoender word eers stadig in ’n romerige sous gebak totdat dit murgsag is…
Lede-resep
Limoncello
Gepubliseer
Warm somersdae vra vir ’n glas yskoue Limoncello! Hierdie klassieke Italiaanse suurlemoendrankie word gemaak deur die geurige olies uit suurlemoenskille stadig in vodka te trek en dit daarna…
Lede-resep
Brokkoli en Blomkool sout wafels
Gepubliseer
Hierdie goudbruin groente-wafels is die slimste manier om blomkool en broccoli in ’n heerlike, kaasagtige broodjie te omskep. Die buitekant bak bros en die binnekant bly sag en…
Lede-resep
Brood sous
Gepubliseer
Hierdie romerige broodkrummelsous is ’n klassieke, eenvoudige sous wat verrassend baie geur uit ’n paar gewone bestanddele haal. Die melk word eers met heel ui, naeltjies en lourierblaar…
Lede-resep
Kaasballetjies
Gepubliseer
’n Kosbare resep uit my Moeder se kombuis wat deur die jare ’n spesiale plek aan die kuier- en skemerkelkietafel gekry het. Hierdie klein Roquefort-kaasballetjies is ryk, sout…