Suiker-vrye Bessie konfyt
Ek hou daarvan om gedurende bessietyd klein hoeveelhede bessies te pluk en dit sommer rou te vries. Ek vries dit in porsies van ongeveer 130 g sodat ek enige tyd vinnig een koppie se hoeveelheid kan uithaal en ’n vars bondeltjie konfyt kan maak. Chiasade doen hier die werk van ’n verdikkingsmiddel en gee die konfyt ’n heerlike, smeerbare tekstuur.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 250 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.