Studente kos-kop-krapper!
Studentelewe beteken nie noodwendig kitsnoedels en brood elke aand nie. Met ’n paar basiese bestanddele, ’n goeie koskas en ’n bietjie kennis kan jy verrassend lekker etes op die tafel sit. Die geheim is om te leer hoe om bestanddele te rek, oorskiet te benut en een resep in verskillende maaltye te verander. Hierdie is kosmaak sonder fieterjasies – prakties, bekostigbaar en gemaak vir die werklike lewe.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.