Kersfees spyskaart 2024
Kersfees is meer as net ’n ete – dit is die geur van speserye in die kombuis, ’n tafel waar almal nader skuif en resepte wat van een geslag na die volgende oorgedra word. Hierdie Kersfees-spyskaart bring klassieke gunstelinge en vars idees bymekaar om jou feestafel besonders te maak, sonder dat jy die hele dag in die kombuis hoef deur te bring.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 40 koekies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.