Gesonde Kosblikke en Breinkos

’n Goeie kosblik gaan oor meer as net ’n vol magie. Die doel is om ’n gebalanseerde kombinasie van proteïene, gesonde vette, vesel, vrugte en groente saam te pak sodat die kind deur die dag volgehoue energie het. Ek hou daarvan om kos vooraf te beplan en resepte te gebruik wat maklik voorberei, bêre en in porsies verdeel kan word. So word die oggend se kosblikroetine vinniger én die kos iets waarna kinders uitsien.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Nie van toepassing portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions