Pekan-Saad brood gluten vry
Wanneer jy met pekanneute boer, leer jy vinnig om verder as net die neut in die dop te dink. Hierdie brood is ’n heerlike manier om pekanneute, sade en hawermout in een voedsame happie saam te bring. Die mengsel word vooraf gehidreer en oornag in die yskas gerus voordat dit stadig gebak word. Die resultaat is ’n digte, klam brood met ’n wonderlike neuterige geur wat uitstekend vries en in skywe gesny kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 1 broodjie (8 porsies) portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.