Pizza muffin met son gedroogde tamatie marmelade

’n Sagte, geurige kaas-en-kruie-muffin met ’n verrassende hart van tamatiemarmelade en oorskietvleis. Gebruik spek, ham, salami, gammon, oorskietpasteivleis, sampioene, uie of selfs pynappel – hierdie resep gee jou die basis en jou yskas doen die res!

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 12 muffins portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions