Driebone-slaai
Drieboneslaai is een van daardie praktiese resepte wat altyd ’n plek in die yskas verdien. Die soetsuur sous kan vooraf berei en vir maande verkoel word, en jy kan die boontjies maklik aanpas volgens wat beskikbaar is. Voeg ’n paar Mediterreense bestanddele by en ’n eenvoudige bykos verander sommer in ’n volledige maaltyd.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 30 mins
Totale Tyd - 50 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.