Kondensmelk roomys met ‘n Twist!
Hierdie is die soort roomysresep wat ’n mens graag in jou arsenaal wil hê: eenvoudig, romerig en sonder dat ’n roomysmasjien noodwendig nodig is. Die geheim lê in die koue ingedampte melk en die tydsberekening wanneer jy jou variasie-bestanddele byvoeg. Met die regte tegniek bly die bessies en ander lekkernye mooi deur die roomys versprei en sak dit nie almal na die bodem nie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500 ml roomys portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.