Turksvye konfyt

Turksvye bevat relatief min vog en daarom moet ons aan die begin van die kookproses ekstra water byvoeg. Dit help dat die suiker behoorlik oplos en voorkom dat die vrugte aanbrand voordat die konfyt begin kook. Die resep kan maklik verdubbel of selfs verviervoudig word, maar onthou dat die grootte en vorm van jou kastrol ’n groot rol speel in hoe vinnig die vog verdamp.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 x 375 ml houertjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions