NUUT Lede-resep
Eetbare Koekiedeeg
Gepubliseer
Koekiedeeg wat jy sommer met ’n lepel kan eet! ’n Heerlike, romerige basisresep met ses variasies wat jy in happies, truffels, nageregbekers of selfs as ’n lekker geskenkie…
Bokwiet-multisaad glutenvrye broodjie
Gepubliseer
’n Voedsame glutenvrye brood met bokwiet, tapioka, psyllium en ’n ruim hoeveelheid sade. Die brood het ’n sagte, klam krummel en vries uitstekend in skywe.
NUUT Lede-resep
Portugeuse Hoender en Aartappel gereg
Gepubliseer
Sappige Portugeuse hoender met goudbruin vel, gebak op ’n bed aartappels met suurlemoen, knoffel en kruie. Alles in een oondpan vir ’n geurige gesinsmaaltyd.
NUUT Lede-resep
Enchilada
Gepubliseer
Geurige beesmaalvleis, sagte tortillas, olywe en gesmelte kaas in ’n maklike oondgereg waarvan die hele gesin kan saam eet.
NUUT Lede-resep
Mexikaanse Speseryemengsel
Gepubliseer
Meng jou eie Mexikaanse chilli-speserye en gee maalvleis, hoender en bone ’n heerlike geur met net genoeg skop.
NUUT Lede-resep
Koringbier
Gepubliseer
Maak jou eie outydse koringbier met ’n koringplantjie wat jy weer kan voer—heerlik koud op ’n warm somersdag.
NUUT Lede-resep
Kits-koek bêremengsel
Gepubliseer
Hou ’n fles tuisgemaakte koekmengsel in jou spens vir daardie dae wanneer jy sommer gou iets lekkers wil bak.
NUUT Lede-resep
Italiaanse Vrugtekoek
Gepubliseer
’n Ryk, taai Italiaanse neutgebak met donkersjokolade, gedroogde vye en warm speserye. Sny dit in dun wiggies en geniet saam met ’n koppie sterk koffie.
NUUT Lede-resep
Waterblommetjie Bredie
Gepubliseer
’n Eg Suid-Afrikaanse waterblommetjiebredie met sagte skaapvleis, aartappels en vars waterblommetjies—stadig geprut tot die sous ryk en geurig is.
NUUT Lede-resep
Smoky Sticky BBQ sous
Gepubliseer
’n Heerlike, klewerige braaisous met heuning, knoffel, tamatie en ’n lekker soetsuur balans. Ideaal vir hoender, varkribbetjies en vleis oor die kole.
NUUT Lede-resep
Lemon & Herb marinade
Gepubliseer
’n Heerlike, vars marinade met suurlemoen, knoffel, olyfolie en geurige kruie. Ideaal vir sappige hoender uit die oond, pan of van die braai.
NUUT Lede-resep
Stollenblokkies met rumvrugte
Gepubliseer
Al die geliefde geure van Duitse stollen in ’n ryk, botterige blokkie met rumgeweekte vrugte, geroosterde okkerneute en sagte stukkies marsepein.