Eetbare Koekiedeeg

Hierdie eetbare koekiedeeg is ’n heerlike nuwe manier om die nostalgiese smaak van koekiedeeg te geniet, sonder rou eiers of onbehandelde meel. Die sagte, botterige deeg kan met sjokolade, neute, karamel, speserye en verskillende geure aangepas word. Bedien dit koud in klein bakkies, rol dit in balletjies of gebruik dit as vulsel vir ander nageregte. Ideaal vir partytjies, geskenke en selfs ’n klein tuisbesigheid.

Prep Tyd - 30 mins

Kook / Bak Tyd - mins

Totale Tyd - 30 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Ongeveer 650–700 g koekiedeeg, afhangend van die byvoegings. Genoeg vir 12–14 klein nageregporsies of ongeveer 25–30 happiegrootte balletjies. portions

Toerusting: Nie van toepassing

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions